{"id":1420,"date":"2024-02-21T09:23:56","date_gmt":"2024-02-21T09:23:56","guid":{"rendered":"https:\/\/www.heartatrest.net\/?p=1420"},"modified":"2024-02-21T09:28:35","modified_gmt":"2024-02-21T09:28:35","slug":"vlug-vir-jou-lewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/vlug-vir-jou-lewe\/","title":{"rendered":"VLUG VIR JOU LEWE!"},"content":{"rendered":"<body>\t\t<div data-elementor-type=\"wp-post\" data-elementor-id=\"1420\" class=\"elementor elementor-1420\" data-elementor-post-type=\"post\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-344cf662 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"344cf662\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-247bae3d\" data-id=\"247bae3d\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-2963cb25 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"2963cb25\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-70df18f elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"70df18f\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-c333019\" data-id=\"c333019\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-d220e4c elementor-widget elementor-widget-heading\" data-id=\"d220e4c\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"heading.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t<h2 class=\"elementor-heading-title elementor-size-default\">VLUG VIR JOU LEWE!<\/h2>\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-f114bd6 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"f114bd6\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-56fcec6\" data-id=\"56fcec6\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-661ebb6 elementor-drop-cap-yes elementor-drop-cap-view-default elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"661ebb6\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-settings='{\"drop_cap\":\"yes\"}' data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p>Toe ek in standerd vier was, het ons \u2018n leesstuk in ons Afrikaanse taalboek gehad wat ek tot vandag toe nog onthou. Die gebeure het \u00earens in die Ooste afgespeel. Dit het vertel van \u2018n man wat een oggend baie vroeg uitgegaan het om in die rysvelde te werk. Hy het afgekyk op die dorpie ver onder op seevlak waar mense stadig besig was om wakker\u00a0 te word. Toe hy uitkyk oor die see het hy verstyf van skrik. Dit het gelyk asof \u2018n reuse, donker berg van \u2018n golf baie ver in die see oprys. \u2018n Tsunami! Daar was nie tyd dat hy na die dorpie kon hardloop om mense te waarsku nie. Blitsvinnig het hy die rysvelde aan die brand gesteek. Onmiddellik was daar die gewenste reaksie. Iemand wat die rook gesien het, het alarm gemaak. Oud en jonk het hulle gehaas na die hoogtes om brand te slaan. Dit was hulle stapelvoedsel wat onder gevaar was. Hongersnood sou hulle voorland wees as hulle rysoes verwoes sou word.<\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Toe hulle bo by die velde kom en die man vind wat die brand gestig het, het hulle woedend op hom afgestorm. Net toe slaan die reuse golwe egter met \u2018n dreunende slag op die strand neer. Soos een man het almal omgedraai, betyds om te sien hoedat die seewater die hele dorpie in \u2018n oomblik verswelg het. Die brandende rysvelde het hulle lewens gered!<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Lot was ook in so \u2018n gevaarlike situasie. In die hemel het daar soveel klagtes oor die gruwelike en wilde lewe van die mense van Sodom en Gomorra gekom, dat God besluit het om hulle van die aarde af te verdelg. Twee engele, besoekers vanuit die hemel, het by Lot oornag. Ter wille van Abraham het God verlang om sy broerskind, Lot te red voordat die doodsvonnis oor die dorpe voltrek is. Lot was traag om te vlug, hy het so getalm dat die engel hom aan die hand gegryp het. Toe hy, sy vrou en twee dogters aan die hand van die twee engele uiteindelik buitekant Sodom was, het een van hulle vir Lot ges\u00ea: \u201cVlug vir jou lewe! En moenie omkyk nie!\u201d<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">\u201cVlug vir jou lewe!\u201d<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Josef het gevlug van die grypende hande van \u2018n wellustige vrou, want hy wou nie teen God sondig nie. Hy het liewer jare lank in die tronk gesit as om\u00a0<\/span><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit; color: var( --e-global-color-text ); font-family: var( --e-global-typography-text-font-family ), Sans-serif; font-size: 1rem;\">sy God te bedroef en skande op sy Naam te bring.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Dikwels voel \u2018n mens lus om op \u2018n dak te klim en uit te roep oor die gemeenskappe van Suid-Afrika:<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">\u201cVlug vir jou lewe! Vlug weg van die selfoon en die internet wat soos \u2018n vloedgolf kom en derduisende verswelg! Maak oop jou o\u00eb en vlug vir jou lewe!<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Daar is nie baie mense wat wil luister na so \u2018n waarskuwing nie, want die meeste mense het vertroue in hulleself. Hulle sal kan onderskei tussen alles wat aangebied word. Hulle is traag om te vlug en talm om op te tree. Intussen word kinders, en sommer nog jong kinders, ingesluk deur die verslawende krag van pornografie. Net vanoggend het \u2018n jong man wat terug is van \u2018n uitreik na skole met groot erns vir my vertel dat hy dink pornografie veroorsaak selfs \u2018n groter verslawing onder die skoolkinders as dwelms.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">\u201cVlug vir jou lewe!\u201d<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">In 1968 het \u2018n jong man van die Peace Corps uit Amerika by die personeel van Robert Blake Ho\u00ebrskool op Kongwe aangesluit. Sodoende kon hy milit\u00eare diensplig in sy land vryspring. Hy het in \u2018n buitekamer by ons gebly en vir etenstye kom aansit. Ons eerste kind was net besig om te leer kruip en hy het eendag na haar gesit en kyk. Toe het hy met emosie in sy stem vir my en Dani\u00ebl ges\u00ea: \u201cJulle Suid-Afrikaners moet by God pleit dat televisie nooit julle land sal bereik nie. In Amerika prop die ma\u2019s soggens hulle kinders in voor die televisie \u2013 kindertjies so groot soos hierdie klein mensie. Dit word hulle vermaak vir ure lank. Dan is daar verbasing dat \u2018n paar vierjarige kinders van een buurt \u2018n bendetjie gevorm het. Hulle het na bure se huise gegaan, vensters gebreek, ingeklim en verwoesting gesaai. In een huis het hulle die gestoffeerde gemakstoele en banke\u00a0 met \u2018n mes oopgesny. Wat kan \u2018n mens anders verwag as die televisie hulle onderwyser is.\u201d<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Televisie is met groot vreugde wel in 1976 in Suid-Afrika ontvang. Selfone het begin inkruip in ons land so van 1994 en baie gou versprei \u2013 ook persoonlike rekenaars. Omdat daar \u2018n afplatting was aan die sensuur wat op ongewenste materiaal toegepas was, het meer en meer ongure goed te voorskyn gekom. Vandag is enige kanaal van enige land oop om ontgin te word en ons kinders en jongmense word dinge ingeprent wat geen regdenkende ouer ooit sy kind uit eie keuse sou aan blootgestel het nie. \u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Voorwaar \u2018n tsunami, en wie neem stappe om dit te ontvlug? Wie sien kans om \u2018n domfoon\u00a0 te gebruik, een van daardie fone waarop jy net hello en totsiens kan s\u00ea? Waar vind \u2018n mens nog wyse ouers wat omgee vir hulle kinders se geestestoestand en bepalings in hulle huis neerl\u00ea dat geen selfoon of\u00a0 rekenaar snags in die kamers van hulle kinders mag oornag nie?<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Een van my kleinkinders het my aandag gevestig op iets wat sy raakgeloop het in Meg Faure se Parent Sense:<\/span><\/p>\n<p><em><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">\u201cChildren who watch a lot of TV are frequently viewing material that is of a violent nature\u2026There is evidence that the more TV children watch , the more violent behaviour is exhibited.\u201d<\/span><\/em><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Nie net geweldadigheid nie, maar immoraliteit neem skrikwekkend toe, selfs onder klein kindertjies wat al reeds weet watter knoppies om te druk op hulle ma se selfoon en rekenaar. Kosbare en behoudende waardes in families en gemeenskappe het in die stof gebyt, die spot word nou daarmee gedryf \u2013 dis outyds en behoort in museums, nie in die hedendaagse lewe nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Ek is diep in my wese oortuig as ons families, ons gemeenskappe en ons kerke terugkeer na die gesonde hoogtes van Bybelstandaarde sal die vloedgolf van pornografie en media-besoedeling by duisende verbygaan. Die veilige hoogtes van suiwer waardes sal mense beskerm om nie meegesleur te word deur die tsunami nie. Daar is \u2018n wegkruipplek vir ouer en kind, vir jongmense en bejaardes, \u2018n veilige hoogte waar media-besoedeling geen verwelkoming sal kry nie \u2013 en die plek is in Jesus Christus, Hy wat gekom het om ons te verlos van die gees van die w\u00eareld en van ons sonde.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-style: inherit; font-weight: inherit;\">Die Bybel s\u00ea: \u201cDie Naam van die Here is \u2018n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut.\u201d (Spreuke 18:10)<\/span><\/p>\n<p><\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/body>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Toe ek in standerd vier was, het ons \u2018n leesstuk in ons Afrikaanse taalboek gehad wat ek tot vandag toe nog onthou. Die gebeure het \u00earens in die Ooste afgespeel. Dit het vertel van \u2018n man wat een oggend baie vroeg uitgegaan het om in die rysvelde te werk. Hy het afgekyk op die dorpie ver onder op seevlak waar mense stadig besig was om wakker  te word. Toe hy uitkyk oor die see het hy verstyf van skrik. Dit het gelyk asof \u2018n reuse, donker berg van \u2018n golf baie ver in die see oprys. \u2018n Tsunami! Daar was nie tyd dat hy na die dorpie kon hardloop om mense te waarsku nie. Blitsvinnig het hy die rysvelde aan die brand gesteek. Onmiddellik was daar die gewenste reaksie. Iemand wat die rook gesien het, het alarm gemaak. Oud en jonk het hulle gehaas na die hoogtes om brand te slaan. Dit was hulle stapelvoedsel wat onder gevaar was. <\/p>","protected":false},"author":6,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"h5ap_radio_sources":[],"footnotes":""},"categories":[106],"tags":[],"class_list":["post-1420","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-waar-die-hart-van-vol-is"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1420","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1420"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1420\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1428,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1420\/revisions\/1428"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1420"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1420"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1420"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}