{"id":1219,"date":"2023-02-26T19:54:52","date_gmt":"2023-02-26T19:54:52","guid":{"rendered":"https:\/\/www.heartatrest.net\/?p=1219"},"modified":"2023-02-26T20:02:55","modified_gmt":"2023-02-26T20:02:55","slug":"versluier-onder-digte-mis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/versluier-onder-digte-mis\/","title":{"rendered":"VERSLUIER ONDER DIGTE MIS"},"content":{"rendered":"<body>\t\t<div data-elementor-type=\"wp-post\" data-elementor-id=\"1219\" class=\"elementor elementor-1219\" data-elementor-post-type=\"post\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-fec4d8a elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"fec4d8a\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-2a9163c\" data-id=\"2a9163c\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-3a1ee20 elementor-widget elementor-widget-heading\" data-id=\"3a1ee20\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"heading.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t<h2 class=\"elementor-heading-title elementor-size-default\">VERSLUIER ONDER DIGTE MIS<\/h2>\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-8b28487 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"8b28487\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-5fba4ab\" data-id=\"5fba4ab\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-89756c8 elementor-drop-cap-yes elementor-drop-cap-view-default elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"89756c8\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-settings='{\"drop_cap\":\"yes\"}' data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p>Vroeg een oggend het iets gebeur wat ek al dikwels voorheen gesien het, maar die dag het dit \u2018n reuse effek op my gehad. Soos gewoonlik het die son opgekom en die landskap wat ek deur my venster kon sien, helder verlig. Ek het deur my kamervenster na al die bekende boorde en werksaamhede op die plaas gesit en kyk en toe het ek my weer in die brief van Petrus verdiep waar ek gelees het oor die hoop op \u2018n onverganklike, onverwelklike en onbesmette erfenis wat daar in Christus vir ons is en deur God vir ons bewaar word. Wat n verstommende hoop en verwagting! Watter pa op hierdie aarde kan vir sy kinders \u2018n erfenis agterlaat wat nie onderworpe sal wees aan verganklikheid en besmetting nie! So iets kry \u2018n mens net in die hemel en ook net in Christus.<\/p><p>Ek het gesit en wonder oor hoop \u2013 \u2018n inherente bestanddeel van \u2018n mens se geloofslewe. Hoop word saam met liefde en geloof genoem in Paulus se bekende woorde oor die uitnemendheid van die liefde van God. Ek het besef dat ek baie Skrifgedeeltes en teksverse oor geloof en liefde geken het, maar oor hoop was daar baie min waaraan ek my kon herinner, dit was eintlik onbekend.<\/p><p>Toe ek weer opkyk en my o\u00eb gaan na die bekendheid van die landskap daarbuite, kon ek niks sien nie. Alles was onder \u2018n digte mis versluier. Die son het nog steeds helder geskyn, want daar was geen wolke hoog in die lug nie, maar van die laer terrasse onder my venster tot waar die horison strek, was daar net \u2018n kleed van \u00a0digte mis. My gedagtes was besig met die vraag \u2013 waarom het die kennis van die hoop in Christus dan nooit regtig deel van my geword het nie? Dit is tog deel\u00a0 van die fondament van ons Christelike geloof, hoe het dit dan gebeur dat dit was asof \u2018n mis, soos die wat ek buite my venster sien, my kennis en begrip daaroor al die jare versluier het?<\/p><p>Skielik het woorde wat in my standerd nege geskiedenisboek geskryf was, by my opgekom:<\/p><p>\u201cDie hoop beskaam nie, dit stel net teleur.\u201d<\/p><p>\u00a0Dit was so dwarsoor die binneblad in groot letters geskryf deur iemand wat die boek voor my gebruik het. Ek het dit herken as woorde wat uit ons geskiedenisonderwyser se mond gekom het.\u00a0 Hy het sulke dinge gepraat en dit ook geniet as sommige van ons met skok gereageer het. \u00a0Hierdie geskrewe woorde het egter nie weggewaai soos ander gesegdes wat die onderwyser gedurende ons lesse kwytgeraak het nie. Die hele jaar wat ek die boek gebruik het, het dit daar gestaan, want ek het nie die blad uitgeskeur of die woorde toegeplak nie. Daar was nog nie van die moderne dinge wat woorde in ink geskryf, kon uitwis nie. Ek het die gesegde willens en wetend dikwels gelees en selfs in gesprekke met ander herhaal. Hierdie onwaar, giftige woorde het so stil-stil in my innerlike wese weggesink, want ek het dit nie te\u00ebgestaan en my daarvan gedistansieer nie. Toe ek \u2018n\u00a0 gelowige word, was die woorde stewig ingeburger om \u2018n onsigbare versperring op te rig.<\/p><p>Soos hierdie digte mis, het daardie leuen die wonderbare landskap van die hoop in Christus vir my versluier en bedek! \u00a0Mis het egter geen mag om \u2018n landskap te verander nie!! Toe die mis buite my venster na so \u2018n halfuur weer voor die son weggetrek en heeltemal verdwyn het, het niks verander nie. Elke boom het nog op presies dieselfde plek gestaan en alles was nog net soos altyd. Dit was net mis wat vir \u2018n kort rukkie alles wat vir my o\u00eb bekend was, bedek het. Dit het my nie ontstel nie, want ek het mos geweet hoe die plaas lyk en waar die paaie loop. Ek het tog ook geweet dat die mis weer sal verdamp.<\/p><p>Die woorde wat my onderwyser so gruwelik verdraai het, is eintlik \u2018n teksvers uit die Bybel: \u201c\u2026en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.\u201d ( Romeine 5:5)\u00a0 Wat \u2018n digte mis het sy verdraaide woorde nie in my innerlike veroorsaak nie. Tog kon sy woorde nie die ewige, onveranderbare landskap van die Woord van God verander nie.<\/p><p>Die roekelose onderwyser het toe op sy oudag tot bekering gekom. Ek het dit eers van ander gehoor en toe het ek hom in die ouderling bank sien sit eendag toe ek\u00a0 daar gekuier en saam kerk toe gegaan het. Na al die jare het hy my nog herken, maar sekerlik nie meer onthou van al die ligsinnige dinge wat hy geuiter het nie. Ek het dit ook vergeet totdat ek wou weet waarom ek dan so geslote was teenoor die wonderbare beloftes van hoop wat oral in die Bybel voorkom.<\/p><p>\u00a0Die Woord van God het die ware landskap en bakens van hoop aan my uitgewys nadat sy lig die wortel siekte oopgevlek het en ek om vergifnis gevra het dat ek so \u2018n siniese siening oor hoop ingelaat het. Hoop was nog altyd daar, onveranderbaar, onverganklik en onverwelklik. \u00a0Die mis wat my begrip verdonker het, het geen mag gehad om die geestelike landskap daarvan \u00a0te verander nie!<\/p><p>\u201cDie hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.\u201d<\/p><p>Salomo het in sy spreuke van wysheid ges\u00ea: \u201c\u2026by die dood van \u2018n goddelose gaan sy hoop tot niet.\u201d<br>Dante, die Italiaanse digter van die 12de eeu, het dit ook besef en beweer dat daar op die deur van die hel geskrywe staan:\u00a0 \u201cJulle wat hier inkom, laat vaar alle hoop.\u201d<\/p><p>Die hel is die enigste plek waar daar nie meer hoop op \u2018n uitkoms is nie. Tot dan is die hoop in Christus altyd daar, want die hoop beskaam nie en dit stel nie teleur nie, dit word nie verydel nie, omdat God se beloftes bly staan tot in alle ewigheid en vervul word in die lewe van die een wat in Hom glo.<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/body>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vroeg een oggend het iets gebeur wat ek al dikwels voorheen gesien het, maar die dag het dit \u2018n reuse effek op my gehad. Soos gewoonlik het die son opgekom en die landskap wat ek deur my venster kon sien, helder verlig. Ek het deur my kamervenster na al die bekende boorde en werksaamhede op die plaas gesit en kyk en toe het ek my weer in die brief van Petrus verdiep waar ek gelees het oor die hoop op \u2018n onverganklike, onverwelklike en onbesmette erfenis wat daar in Christus vir ons is &#8230;<\/p>","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"h5ap_radio_sources":[],"footnotes":""},"categories":[106],"tags":[],"class_list":["post-1219","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-waar-die-hart-van-vol-is"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1219","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1219"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1219\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1226,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1219\/revisions\/1226"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1219"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1219"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.heartatrest.net\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1219"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}